Click here to list your business with us
VAN TOEKA…
In 1997 is die Bosvelder begin as ‘n klein restaurandjie
in Centurion, die trotse breinbaba van wyle Edu Kleyn,
Johan van Dyk en Rena Rohrer.
TOT NOU…
Vandag is die Bosvelder ‘n eetplek met sitplek vir 500 in
Zwartkops, en ruimte vir alles van woelwaters en korporatiewe
funksies tot sangers en aanhangers, asook ‘n spyskaart wat jou
mond sal laat water en ‘n vermaaklikheidsprogram wat skrik vir niks.
Back | Back to top |