Sebenza Creek Ekoboskamp

Click here to list your business with us
Sebenza Creek Ekoboskamp



Contact Details

Mobile Number
+27-(0)82 687 8759 - Hermi Groenewald WhatsApp+27-
Address
9C7J+MJ Modimolle, South Africa C10, Driefontein, Modimolle


OOR ONS Sebenza Creek Ekoboskamp is die droom van ywerige kampeerders en reisigers. Die doel van ons Ekoboskamp sal rustige ontspanning in die natuur wees, weg van die stadsgeluide en geraas. Om 'n geleentheid te gee vir gesinne om saam hul batterye te herlaai, terwyl hulle die natuur eerstehands geniet. Langverblyfkampeerders kan vir tot 3 maande op 'n keer die stilte geniet, net versteur deur die groot verskeidenheid voëls wat die nabygeleë bome besoek. Moderne geriewe soos ablusies en elektrisiteitspunte is beskikbaar, en daar is oorgenoeg spasie tussen kampplekke. Harde musiek word nie toegelaat nie. Die idee is om kampeerders nader aan die natuur en die rustige skoonheid van ons Ekoboskamp te bring, 'n skuilplek in die natuur vir diegene wat uit die gewoel van stadslewe wil ontsnap. Kampeerders word aangemoedig om te ontspan met die geluide van die natuur, die bosroetes te stap, voëls te kyk of die klein koppies in die omliggende area uit te klim.






Comments

* Name:    
* Email:    
* Comment:    
  Please calculate the following and enter the answer.: eight + 2 + 10 = ?
   
 

Back Back to top