NG Kerk Valhalla

Click here to list your business with us
NG Kerk Valhalla



Contact Details

Landline Number
012 651 3285


 
 

Wie is Ons?

NG Kerk Valhalla is gestig in 2017, hierdie kerk is n samesmelting van NG Kerk Valhalla Moedergemeente asook NG Kerk Valhalla-Suid.

 

Hierdie twee kerke het ontstaan weens groot ekonomiese druk op beide kerke, maar daar is tog n GROOT vuur wat brand in elke gemeente lid wat steeds betrokke is by hierdie gemeente. 

 

Dit is juis as gevolg van gemeentelede wat n groot liefde en passie het vir die Here asook die behoefte het om ander in die gemeenskap te wil leer en God se woord wil verkondig dat hierdie twee kerke so kon saamsmelt en saam die visie van die kerk uitleef… LEEF KERK!

 
 

Geskiedenis van ons Kerk.

Die nuwe NG Kerk Valhalla  is gestig op 1 Junie 2017.

 

Die nuwe stigting het plaasgevind as gevolg van  NG Valhalla-Suid en NG Valhalla wat saamgesmelt het as een NG Kerk Valhalla.

 

Ds Ryno Hurn was onlangs as ons nuwe leraar aangestel.

 

Vat saam met ons hande en Leef Kerk!

 

Groot en klein is ons toekoms, sê JA vir God en Nee vir die kerk van die verlede.

 

Fil 2:12 "Julle moet julle met eerbied en ontsag daarop toelê om as verloste mense te leef, wat God sal julle gewillig en bekwaam maak om Sy wil uit te voer"

 

Vers 15 "Sorg dat julle bo verdenking staan en opreg bly"

 
 
 

Sondae Dienstye

Erediens: 9:00 tot 10:00

Junior Geloofsvorming: 9:00 tot 10:00

Senior Geloofsvorming: 10:15 tot 11:00








Comments

* Name:    
* Email:    
* Comment:    
  Please calculate the following and enter the answer.: 2 x two + 3 = ?
   
 

Back Back to top