EGK Kroonstad

Click here to list your business with us
EGK Kroonstad



Contact Details

Contact Person
Ds. Llewellyn Ploos van Amstel
Mobile Number
0834426803
Landline Number
0562125737
Email Address
Address
Boswell str 7 Kroonheuwel Kroonstad


Die  Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika in Kroonstad se ontstaan was as gevolg van tentdienste

wat in Symonds straat gehou is waar die Brandweer vandag is. Die Gemeente is op 8 Oktober 1965 gestig.

Die huidige kerkgebou is in 1971 ingewy.

Die huidige predikantspaar is ds. Llewellyn en Suzette Ploos van Amstel. Hulle is vanaf Paarl gemeente beroep

en is op 25 Augustus 2012 in die gemeente bevestig. Hul hartsbegeerte is om saam met die gemeente die gemeenskap

van Kroonstad te bedien met die Lewende Woord van God.

Die visie van die gemeente is: Om ‘n geestelike familie in Kroonstad te wees wat ‘n tuiste bied vir elkeen om in die huisgesin

van God dienende en passievolle dissipels van Jesus te wees.








Back Back to top