Newsletter / Blog


2016-08-25
Geheim van Lang Lewe.


Langer as 'n eeu gelede het 'n taai omie vir sy dogter vertel dat die geheim van 'n lang gesonde lewe is om elke oggend 'n knippie buskruit oor jou pap te strooi. Sy doen dit gedienstig elke oggend en sterf toe uiteindelik op die rype ouderdom van 110. Sy het ses kinders, 22 kleinkinders, 28 agterkleinkinders, 12 agter-agterkleinkinders en 'n moerse gat waar die krematorium was agtergelaat.


Back Back to top