{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}}{{pricing}} {{item.currency}} {{item.normalPrice}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

Issie Venter Dramaskool/School

Wat doen ons

By die Issie Venter Dramaskool word kinders en volwassenes gevorm en geslyp deur middel van drama. Die Issie Venter dramaskool glo elke mens het die potensiaal om te ontwikkel deur middel van drama, en as 'n selfverversekerde persoon uit te stap wat weet wie hy is en waarheen hy oppad is. 

As oud onderwyseres het Issie Venter die kundigheid om leerders se probleme deur middel van drama te identifiseer en te herstel.  Sy weet hoe om 'n skaam teruggetrokke kind te laat ontpop in iemand wat nie bang is om sy sê te sê nie. Spraakprobleme word vinnig geÏdentifiseer, en in 'n veilige, gemaklike omgewing herstel.

 

  •   Drama afrigting van Gr1- Volwassenes
  •   Stemvorming
  •   Beoordelaar vir drama Kunswedstryde, Redenaars, Publieke optredes
  •   Kursusse in Publieke optredes·  Drama Kursusse
  •   Stigter van die Kreatiewe Drama Akademie
  •   Eienaar van die Knypie Kat Teater

Adres:

42 Ireland Ave

Eldoraigne
Centurion
South Africa

 

 
Kontakpersoon:
Issie Venter
Sel nr.:082 468 4271
E-posadres:
Webwerf: http://www.issieventerdrama.co.za
 

 

 

Back Back to top