{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}}{{pricing}} {{item.currency}} {{item.normalPrice}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

Ivy's Bakery

Pasteie word vars gemaak, deeg, vulsel totaal tuis gemaak!
Vars plaas pastei glad nie n "garage pie" nie.

Prys per pastei:
Kaasburger pasteie R22 gebak of R19,50 ongebak
Steak and Kidney, Pepper Steak, R18 gebak en R15,50 ongebak.
Maalvleis "Cornish" ,Sausage Rolls en Hoender R15 gebak en R13,50 ongebak.

Gelee te Boshkop in Ooste van Pretoria maar lewer ook af in ander areas van Pretoria ( 3 dosyn of meer, rou of gebak)

" Cocktail" pasteie ook beskikbaar.

ivybakery60@gmail.com. 
079 218 4408

Back Back to top