{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}}{{pricing}} {{item.currency}} {{item.normalPrice}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

Bobbejaan’s Kloof Karavaan Park, dis hier waar die kranse en bosveld mekaar in vrede ontmoet. Net buite Pretoria, naby Hartebeespoort Dam is Die Karavaan Park geleë in sekerlik die mooiste natuur naby Pretoria .

Vroegoggend sal jy versigtig moet wees vir die plaaslike trop Bobbejane wat deur die kampplek beweeg op soek na kos. Wees versigtig maar geniet jou koffie in hierdie besonderse mooi Karavaan Park wyl Dassies in die oggend son kom wei voor hulle weer rondskarrel op die kranse bo die Karavaan Park.

Kontakpersoon:
Louise Eilers
 
Tel nr: (012) 543 2953
Sel nr.: 072 436 5613 
E-posadres: 
Webwerf: www.bobbejaanskloof.co.za
 
  GPS Coordinates:25*48’36.7” S 27*54’38.4” E
  Besigheidsure:

Maandag - Donderdag Vanaf 9:00 - 4:30

Vrydag: 9:00 - 1:00

Back Back to top